oefensessie [boodskap #145976] |
Mon, 29 July 2024 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oefensessie
Afbreking: oe•fen•ses•sie
Samestelling: oefen + sessie
Selfstandige naamwoord: oefensessie
Meervoud: oefensessies
Betekenis:
• Die keer dat 'n mens iets oefen.
Gebruik:
• 'n Soldaat se dag begin met 'n strawwe oefensessie.
Vertaling:
Engels: training session, workout
Nederlands: workout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|