driekamp [boodskap #145975] |
Mon, 29 July 2024 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driekamp
Afbreking: drie•kamp
Samestelling: drie + kamp
Selfstandige naamwoord: driekamp
Meervoud: driekampe
Betekenis:
• 'n Wedstryd met drie sportitems, naamlik swem, fietsry en hardloop.
Gebruik:
• In driekamp vind die items aaneenlopend plaas en die tyd om van een item na die volgende oor te skakel word ingereken.
Sinoniem:
• triathlon
Afgelei:
• driekampatleet
Vertaling:
Engels: triathlon
Nederlands: triatlon, triathlon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|