rooierig [boodskap #145973] |
Sun, 28 July 2024 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooierig
Afbreking: rooi•e•rig
Samestelling: rooi + -erig
Byvoeglike naamwoord: rooierig
Vergrotende trap: rooieriger
Oortreffende trap: rooierigste
Attributief: rooierige
Partitief: rooierigs
Betekenis:
• Wat effens rooi van kleur is.
Gebruik:
• My oë is rooierig van die min slaap.
Sinoniem:
• bloesend
• rossig
Vertaling:
Engels: reddish
Nederlands: roodachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|