onsuiwerheid [boodskap #145971] |
Sun, 28 July 2024 12:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onsuiwerheid
Afbreking: on•sui•wer•heid
Samestelling: onsuiwer + -heid
Selfstandige naamwoord: onsuiwerheid
Meervoud: onsuiwerhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van onsuiwer wees.
Gebruik:
• Wanneer jy die onsuiwerheid uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak. [Spreuke 25:4]
Vertaling:
Engels: impurity
Nederlands: onzuiverheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|