Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verruil
verruil [boodskap #145969] So, 28 Julie 2024 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verruil
Afbreking: ver•ruil
Samestelling: ver- + ruil


Werkwoord: verruil
Verlede tyd: het verruil

Betekenis:
• Om die een ding vir 'n ander te ruil.

Gebruik:
• Hy het ou klere vir kos verruil.

Sinoniem:
• inruil
• omruil
• omskakel
• uitruil
• uitwissel
• vervang
• verhandel
• verwissel
• wissel

Afgelei:
• verruilbaar
• verruiling

Vertaling:
Engels: to exchange, trade, barter, swop, interchange
Nederlands: verruilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: artifak
Volgende onderwerp: breekbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:04:24 MGT 2024