saamleef [boodskap #145966] |
Sun, 28 July 2024 10:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamleef
Afbreking: saam•leef
Samestelling: saam + leef
Werkwoord: leef saam, saamleef
Verlede tyd: het saamgeleef
Betekenis:
• Om (as 'n paartjie of groep) saam met ander te leef.
Gebruik:
• Mossies is sosiale diere wat in groot groepe saamleef.
Sinoniem:
• saambly
• saamlewe
• saamwoon
Afgelei:
• saamleefverhouding
• saamleefmaat
Vertaling:
Engels: to live together, stay together
Nederlands: samenleven, samenwonen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|