smeltoond [boodskap #145965] |
Sun, 28 July 2024 10:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smeltoond
Afbreking: smelt•oond
Samestelling: smelt + oond
Selfstandige naamwoord: smeltoond
Meervoud: smeltoonde
Verkleinwoord: smeltoondjie
Meervoud van verkleining: smeltoondjies
Betekenis:
• 'n Baie warm oond om metale, glas, ens. te smelt.
Gebruik:
• Die goud word in 'n smeltoond gesmelt en in stawe gegiet.
Afgelei:
• smeltoondwerker
Vertaling:
Engels: smelting furnance
Nederlands: smeltoven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|