Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kusvlakte
kusvlakte [boodskap #145959] Sun, 28 July 2024 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kusvlakte
Afbreking: kus•vla•kte
Samestelling: kus + vlakte


Selfstandige naamwoord: kusvlakte
Meervoud: kusvlaktes
Verkleinwoord: kusvlaktetjie
Meervoud van verkleining: kusvlaktetjies

Betekenis:
• Laagliggende land naby die see. 'n Lae kusgebied.

Gebruik:
• Die Maputorivier kronkel deur die Mosambiekse kusvlakte waar dit suid van Maputobaai in die Indiese Oseaan invloei.

Vertaling:
Engels: coastal plain
Nederlands: kustvlakte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoorsnyer
Volgende onderwerp: inloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 22:24:45 UTC 2024