Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoekertafel
snoekertafel [boodskap #145952] Sat, 27 July 2024 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Snoekertafel.
'n Snoekertafel.
snoekertafel
Afbreking: snoe•ker•ta•fel
Samestelling: snoeker + tafel


Selfstandige naamwoord: snoekertafel
Meervoud: snoekertafels
Verkleinwoord: snoekertafeltjie
Meervoud van verkleining: snoekertafeltjie

Betekenis:
• 'n Reghoekige tafel waarop verskillende soorte biljart (o.a. snoeker) gespel word, met vilt bedek en met sakkies waarin die bal geskiet word.

Gebruik:
• Hoewel snoeker en biljart wesenlik van mekaar verskil, word beide op 'n biljart- of snoekertafel gespeel.

Sinoniem:
• biljarttafel

Vertaling:
Engels: snoeker table, billiard board
Nederlands: snoekertafel, biljarttafel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbreuk
Volgende onderwerp: rapportering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 22:13:36 UTC 2024