diaspora [boodskap #145947] |
Sat, 27 July 2024 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diaspora
Afbreking: di•a•spo•ra
Selfstandige naamwoord: diaspora
Meervoud: diasporas
Betekenis:
• Die verspreiding van 'n volk (of groepering) na ander lande.
Gebruik:
• Die eerste Joodse diaspora het in ongeveer 586 v.C. begin met die ondergang van die koninkryk Juda en die verwoesting van Jerusalem.
Sinoniem:
• uitspreiding
• verspreiding
• verstrooiing
Vertaling:
Engels: diaspora
Nederlands: diaspora
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|