Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » referendum
referendum [boodskap #145946] Sat, 27 July 2024 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
referendum
Afbreking: re•fe•ren•dum


Selfstandige naamwoord: referendum
Meervoud: referendums, referenda
Verkleinwoord: referendumpie
Meervoud van verkleining: referendumpies

Betekenis:
• Geleentheid waar mense vir 'n beleidsrigting (en nie vir verteenwoordiging nie) kan stem.

Gebruik:
• In 1992 is 'n referendum uitgeroep om Suid-Afrikaanse kiesers te vra om "ja" of "nee" te stem vir onderhandelings om apartheid te beëindig.

Sinoniem:
• peiling
• plebissiet
• stemming
• volksraadpleging

Vertaling:
Engels: referendum
Nederlands: referendum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ornamenteel
Volgende onderwerp: diaspora
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 22:23:36 UTC 2024