Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ornamenteel
ornamenteel [boodskap #145945] Sat, 27 July 2024 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ornamenteel
Afbreking: or•na•men•teel
Samestelling: ornament + -eel


Byvoeglike naamwoord: ornamenteel
Attributief: ornamentele

Betekenis:
• Soos 'n ornament, vir die mooiheid daarvan.

Gebruik:
• Die fonteine wat eens vir drinkwater gebruik is, het later suiwer ornamenteel geword.

Sinoniem:
• dekoratief
• kunstig
• versierend
• vleiend

Vertaling:
Engels: ornamental, decorative
Nederlands: ornamenteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: inlywing
Volgende onderwerp: referendum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 22:36:08 UTC 2024