selfbeheer [boodskap #145940] |
Fri, 26 July 2024 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbeheer
Afbreking: self•be•heer
Samestelling: self + beheer
Selfstandige naamwoord: selfbeheer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die bedwang van 'n mens se gevoelens en emosies.
Gebruik:
• Sy het selfbeheer verloor en op die kinders geskree.
Wisselvorm:
• selfbedwang
• selfbeheersing
Vertaling:
Engels: self control
Nederlands: zelfbeheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|