Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH [boodskap #18740] |
Fri, 30 October 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:
> |
> | SHARPEVILLE INQUIRY
> | Anne Welsh
> |
> Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
> Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
> Groete!
Nee, natuurlik het dit nie iets met Afrikaans
te doen nie. Wel met Suid-Afrika. Soos jy kan
sien, pos ek al 'n hele ruk Engelse gedigte uit
SA op die nuusgroep. Dis deels omdat ek dit met
mede-nuusgroeplede wil deel. Deels ook om dit
aantrekliker te maak vir Engels-sprekende Suid-
Afrikaners wat die Afrikaanse nuusgroep besoek.
(Daar is etlike van hulle.) Baie van die nuwer
Engelse gedigte word vir my aangestuur uit SA.
Die oueres kry ek uit bundels wat ek hier by my
het.
igs
|
|
|
Re: "Sharpeville Inquiry" by ANNE WELSH [boodskap #18741 is 'n antwoord op boodskap #18740] |
Fri, 30 October 1998 00:00 |
midde
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 29 Oct 1998 22:16:16 GMT, had the following to say:
|
| SHARPEVILLE INQUIRY
| Anne Welsh
|
Mooi gedig, igs, maar plaas jy dit oor die politieke inhoud daarvan?
Dit kan nie wees omdat dit iets met Afrikaans te doen het nie.
Groete!
|
|
|