reënwoud [boodskap #145939] |
Fri, 26 July 2024 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënwoud
Afbreking: re•ën•woud
Samestelling: reën + woud
Selfstandige naamwoord: reënwoud
Meervoud: reënwoude
Verkleinwoord: reënwoudjie
Meervoud van verkleining: reënwoudjies
Betekenis:
• 'n Groot bos met digte plantegroei op 'n plek waar dit baie reën, meestal 'n tropiese gebied.
Gebruik:
• Reënwoude is die tuiste van twee derdes van alle lewende plant- en dierspesies op aarde.
Vertaling:
Engels: rain forest
Nederlands: regenwoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|