Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sluipmoord
sluipmoord [boodskap #145938] Vr, 26 Julie 2024 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sluipmoord
Afbreking: sluip•moord
Samestelling: sluip + moord


Selfstandige naamwoord: sluipmoord
Meervoud: sluipmoorde

Betekenis:
• 'n Verraderlike moord wat in die geheim beplan en uitgevoer is.

Gebruik:
• Die sluipmoord op Hendrik Verwoerd in 1966 het die Suid-Afrikaanse politiek drasties verander.

Afgelei:
• sluipmoordaanval
• sluipmoordenaar
• sluipmoordpoging

Vertaling:
Engels: assassination
Nederlands: aanslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meesterlik
Volgende onderwerp: reënwoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 21:46:48 MGT 2024