Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedagsaamheid
bedagsaamheid [boodskap #145935] Fri, 26 July 2024 06:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedagsaamheid
Afbreking: be•dag•saam•heid
Samestelling: bedagsaam + -heid


Selfstandige naamwoord: bedagsaamheid
Meervoud: bedagsaamhede

Betekenis:
• Die geneigdheid om te dink voordat jy handel.

Gebruik:
• Vriendelikheid en bedagsaamheid teenoor ander mense is tog net goeie maniere.

Sinoniem:
• behoedsaamheid
• hoflikheid
• nadenkendheid
• omsigtigheid
• sorgsaamheid
• toegeeflikheid

Antoniem:
• onbedagsaamheid

Vertaling:
Engels: thoughtfulness, caution
Nederlands: bedachtzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teksboodskap
Volgende onderwerp: beëdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 22:00:59 UTC 2024