teksboodskap [boodskap #145934] |
Fri, 26 July 2024 06:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teksboodskap
Afbreking: teks•bood•skap
Samestelling: teks + boodskap
Selfstandige naamwoord: teksboodskap
Meervoud: teksboodskappe
Betekenis:
• 'n Boodskap sonder prentjies wat slegs uit getikte teks bestaan.
Gebruik:
• Vir enige navrae stuur gerus 'n teksboodskap na ons WhatsApp-hulplyn.
Vertaling:
Engels: text message
Nederlands: tekstbericht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|