Tuis » Taal » Woordeboek » vatbaar
vatbaar [boodskap #145929] |
Thu, 25 July 2024 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vatbaar
Afbreking: vat•baar
Samestelling: vat + -baar
Byvoeglike naamwoord: vatbaar
Vergrotende trap: vatbaarder
Oortreffende trap: vatbaarste
Attributief: vatbare
Partitief: vatbaars
Betekenis:
• Hoe maklik iets kan posvat (vat kan kry).
Gebruik:
• Wanneer jou gestel af is, is jy meer vatbaar vir siektes.
Sinoniem:
• aantasbaar
• beïnvloedbaar
• geneig
• gevoelig
• ontvanklik
• sensitief
Antoniem:
• immuun
• onvatbaar
Hiponiem:
• lewensvatbaar
• toerekeningsvatbaar
Afgelei:
• vatbaarheid
• vatbaarmaking
Vertaling:
Engels: susceptible, receptive, amenable, liable
Nederlands: vatbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Jan 06 09:36:17 UTC 2025
|