Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regstappe
regstappe [boodskap #145919] Wed, 24 July 2024 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regstappe
Afbreking: reg•stap•pe
Samestelling: reg + stap + -e


Selfstandige naamwoord: regstap
Meervoud: regstappe

Betekenis:
• Geregtelike optrede; om iemand hof toe te sleep.

Gebruik:
• Die huurder wat nie betaal nie is met regstappe gedreig.

Sinoniem:
• regsaksie
• regshandeling
• regsprosedure

Vertaling:
Engels: legal proceedings
Nederlands: legale processen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonskynweer
Volgende onderwerp: rasgebaseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:57:57 UTC 2024