wapenstilstand [boodskap #145912] |
Wed, 24 July 2024 11:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wapenstilstand
Afbreking: wa•pen•stil•stand
Samestelling: wapen + stilstand
Selfstandige naamwoord: wapenstilstand
Meervoud: wapenstilstande
Verkleinwoord: wapenstilstandjie
Meervoud van verkleining: wapenstilstandjies
Betekenis:
• Ooreenkoms om tydelik met gevegte en vyandelikhede te stop.
Gebruik:
• 'n Wapenstilstand is afgekondig om die dooie en gewonde soldate van die slagveld te verwyder.
Sinoniem:
• skietstilstand
Vertaling:
Engels: ceasefire
Nederlands: wapenstilstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|