banklening [boodskap #145909] |
Wed, 24 July 2024 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
banklening
Afbreking: bank•le•ning
Samestelling: bank + lening
Selfstandige naamwoord: banklening
Meervoud: banklenings
Betekenis:
• 'n Geldelike lening van 'n bank wat in paaiemente terugbetaal moet word.
Gebruik:
• Die koop is onderhewig aan die goedkeuring van 'n banklening.
Sinoniem:
• bankvoorskot
Vertaling:
Engels: bank loan
Nederlands: banklening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|