Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mentor
mentor [boodskap #145908] Wo, 24 Julie 2024 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mentor
Afbreking: men•tor


Selfstandige naamwoord: mentor
Meervoud: mentors
Verkleinwoord: mentortjie
Meervoud van verkleining: mentortjies

Betekenis:
• 'n Ervare en vertroude raadgewer of leidsman. Iemand wat 'n minder ervare persoon adviseer en begelei.

Gebruik:
• 'n Ware mentor is nie net vrygewig met sy raad nie, maar is ook nederig genoeg om te besef dat hyself nog kan leer.

Sinoniem:
• adviseur
• begeleier
• berader
• ghoeroe
• gids
• instrukteur
• leermeester
• leidsman
• leraar
• onderwyser
• raadgewer
• raadsman
• voorligter

Afgelei:
• mentorskap

Vertaling:
Engels: mentor, counsellor
Nederlands: mentor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heroorweeg
Volgende onderwerp: banklening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 22:09:54 MGT 2024