heroorweeg [boodskap #145907] |
Wed, 24 July 2024 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heroorweeg
Afbreking: her•oor•weeg
Samestelling: her- + oorweeg
Werkwoord: heroorweeg
Verlede tyd: het heroorweeg
Betekenis:
• Om weer te oorweeg; opnuut bekyk.
Gebruik:
• Die departement is op die ongrondwetlikheid van hulle besluit gewys en gevra om dit te heroorweeg.
Sinoniem:
• herbesin
• herwaardeer
• terugdink
• terugkyk
Afgelei:
• heroorweging
Vertaling:
Engels: to reconsider
Nederlands: heroverwegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|