Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekuriteitswag
sekuriteitswag [boodskap #145903] Wed, 24 July 2024 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekuriteitswag
Afbreking: se•ku•ri•teits•wag
Samestelling: sekuriteit + -s- + wag


Selfstandige naamwoord: sekuriteitswag
Meervoud: sekuriteitswagte

Betekenis:
• 'n Wag wat na die veiligheid van mense, geboue, ens. omsien.

Gebruik:
• Die winkel se sekuriteitswag het op die rowers losgebrand, waarna hulle weggehardloop het.

Sinoniem:
• bewaker
• sekuriteitsman
• veiligheidswag

Vertaling:
Engels: security guard
Nederlands: veiligheidsagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugpraat
Volgende onderwerp: bagasieruim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:12:09 UTC 2024