Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babaseun
babaseun [boodskap #145900] Tue, 23 July 2024 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
babaseun
Afbreking: ba•ba•seun
Samestelling: baba + seun


Selfstandige naamwoord: babaseun
Meervoud: babaseuns
Verkleinwoord: babaseuntjie
Meervoud van verkleining: babaseuntjies

Betekenis:
• 'n Manlike baba.

Gebruik:
• Die egpaar het 'n babaseun ryker geword.

Antoniem:
• babadogter

Vertaling:
Engels: baby boy
Nederlands: kleine jongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drukking
Volgende onderwerp: drein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:46:38 UTC 2024