Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reservis
reservis [boodskap #145891] Mon, 22 July 2024 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reservis
Afbreking: re•ser•vis


Selfstandige naamwoord: reservis
Meervoud: reserviste

Betekenis:
• 'n Lid van 'n reserwemag wat hulp verleen en in tye van nood opgeroep kan word.

Gebruik:
• Duisende reserviste het hand opgesteek om die polisie te help om misdaad te beveg.

Sinoniem:
• hulpkrag
• reserwe-offisier

Hiponiem:
• polisiereservis
• vlootreservis
• weermagreservis

Afgelei:
• reservistegetalle
• reservisteprogram

Vertaling:
Engels: reservist
Nederlands: reservist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inskakel
Volgende onderwerp: studiegids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:05:32 UTC 2024