Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modderstorting
modderstorting [boodskap #145869] Sat, 20 July 2024 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
modderstorting
Afbreking: mod•der•stor•ting
Samestelling: modder + storting


Selfstandige naamwoord: modderstorting
Meervoud: modderstortings

Betekenis:
• Die geologiese verskuiwing van nat grond wat teen 'n helling afbeweeg.

Gebruik:
• Vyf mense is dood en agt word vermis nadat 'n wolkbreuk erge oorstromings en modderstortings veroorsaak het.

Verwant:
• grondkruip
• grondverskuiwing

Vertaling:
Engels: mudslide
Nederlands: modderstroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsmedia
Volgende onderwerp: afbeweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:54:22 UTC 2024