Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrygewigheid
vrygewigheid [boodskap #145860] Do., 18 Julie 2024 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrygewigheid
Afbreking: vry•ge•wig•heid
Samestelling: vrygewig + -heid


Selfstandige naamwoord: vrygewigheid
Meervoud: vrygewighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van vrygewig wees.

Gebruik:
• Die organisasie is grotendeels afhanklik van die publiek se vrygewigheid.

Sinoniem:
• groothartigheid
• grootmoedigheid
• gulhartigheid
• gulheid
• liefdadigheid
• mededeelsaamheid
• rojaliteit
• ruimhartigheid
• onbaatsugtigheid
• onselfsugtigheid

Vertaling:
Engels: generosity, charity
Nederlands: vrijgevigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvat
Volgende onderwerp: middelklas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 15:08:26 UTC 2025