Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kultureel
kultureel [boodskap #145857] Wed, 17 July 2024 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultureel
Afbreking: kul•tu•reel
Samestelling: kultuur + -eel


Byvoeglike naamwoord: kultureel
Attributief: kulturele
Partitief: kultureels

Betekenis:
• Met betrekking tot kultuur (die manier hoe mense goed doen en dit wat hulle saam bind).

Gebruik:
• Nederland, België en Suid-Afrika is kultureel nou aan mekaar verwant.

Hiponiem:
• sosiaal-kultureel
• sosiokultureel
• multikultureel

Vertaling:
Engels: cultural
Nederlands: cultureel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rusverstoorder
Volgende onderwerp: kankerpasiënt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:35:38 UTC 2024