ongewens [boodskap #145854] |
Wed, 17 July 2024 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongewens
Afbreking: on•ge•wens
Samestelling: on- + gewens
Byvoeglike naamwoord: ongewens
Vergrotende trap: ongewenster
Oortreffende trap: ongewensste
Attributief: ongewenste
Betekenis:
• Wat nie wenslik is nie; waarvoor 'n mens nie wens nie.
Gebruik:
• Hekke is aangebring om die ongewenste elemente uit te hou.
Sinoniem:
• onaanloklik
• onbegeerlik
• ongenooi
• onwelkom
• onwenslik
Afgelei:
• ongewenstheid
Vertaling:
Engels: not wished, unwished, undesirable
Nederlands: ongewens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|