Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkskepping
werkskepping [boodskap #145840] Sun, 14 July 2024 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkskepping
Afbreking: werk•skep•ping
Samestelling: werk + skepping


Selfstandige naamwoord: werkskepping
Meervoud:

Betekenis:
• Die skepping van werksgeleenthede om werkloosheid te bekamp.

Gebruik:
• Toerisme lewer 'n aansienlike bydrae tot land se ekonomie en werkskepping.

Sinoniem:
• werkverskaffing

Vertaling:
Engels: job creation
Nederlands: werkgelegenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenrigtingverkeer
Volgende onderwerp: oplaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:39:07 UTC 2024