Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samesang
samesang [boodskap #145834] So, 14 Julie 2024 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samesang
Afbreking: sa•me•sang
Samestelling: same + sang


Selfstandige naamwoord: samesang
Meervoud: samesange

Betekenis:
• Die handeling om in harmonie saam met ander mense te sing.

Gebruik:
• Die verrigtinge is met skriflesing, gebed en samesang geopen.

Sinoniem:
• koorsang
• massasang

Antoniem:
• solosang

Vertaling:
Engels: communal singing, ensemble singing
Nederlands: samenzang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skriflesing
Volgende onderwerp: identifisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:34:40 MGT 2024