Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwintet
kwintet [boodskap #145817] Wo., 10 Julie 2024 10:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21946
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwintet
Afbreking: kwin•tet


Selfstandige naamwoord: kwintet
Meervoud: kwintette

Betekenis:
• 'n Strofe met vyf versreёls.
• 'n Groep van vyf musikante, of 'n musiekstuk wat vir vyf musikante geskryf is.
• Enige ander groepering van vyf dinge of vyf persone.

Gebruik:
• Strofe twee van die gedig is 'n kwintet.
• Ek was veral beïndruk met die kwintet wat so pragtig gesing het.

Vertaling:
Engels: quintet
Nederlands: kwintet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfrym
Volgende onderwerp: toedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 16 07:23:33 UTC 2025