Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feëverhaal
feëverhaal [boodskap #145810] Wed, 10 July 2024 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21072
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
feëverhaal
Afbreking: fe•ë•ver•haal
Samestelling: feë + verhaal


Selfstandige naamwoord: feëverhaal
Meervoud: feëverhale
Verkleinwoord: feëverhaaltjie
Meervoud van verkleining: feëverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Storie oor 'n fee of feë.

Gebruik:
• Wat is jou gunsteling feëverhaal?

Wisselvorm:
• feeverhaal

Sinoniem:
• sprokie

Vertaling:
Engels: fairy tail
Nederlands: sprookje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrasteer
Volgende onderwerp: rympatroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 22:23:54 UTC 2025