Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontferming
ontferming [boodskap #145781] Vr, 05 Julie 2024 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontferming
Afbreking: ont•fer•ming
Samestelling: ontferm + -ing


Selfstandige naamwoord: ontferming
Meervoud: ontferminge

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van ontferm (om te versorg en medelye te toon).

Gebruik:
• Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar. [Efesiërs 4:32]

Sinoniem:
• barmhartigheid
• deernis
• erbarming
• genade
• genadigheid
• jammerhartigheid
• medelye
• meegevoel
• simpatie

Vertaling:
Engels: pity, commiseration
Nederlands: ontferming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeppend
Volgende onderwerp: beduiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 23:25:07 MGT 2024