opgawe [boodskap #145774] |
Wed, 03 July 2024 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgawe
Afbreking: op•ga•we
Selfstandige naamwoord: opgawe
Meervoud: opgawes
Betekenis:
• 'n Dokument wat gegewens vermeld.
Gebruik:
• Hy maak 'n opgawe van sy bates en laste.
Sinoniem:
• aangifte
• bekendmaking
• inventaris
• opgaaf
• staat
• uiteensetting
• verklaring
• verslag
Hiponiem
• belastingopgawe
• eksamenopgawe
• geluidopgawe
• hoeveelheidsopgawe
• inhoudsopgawe
• inkomstebelastingopgawe
• nulopgawe
• prysopgawe
• sensusopgawe
Afgelei:
• opgawekarakter
Afkorting:
• opg.
Vertaling:
Engels: statement, account, report
Nederlands: opgave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|