belastingopgawe [boodskap #145771] |
Wed, 03 July 2024 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belastingopgawe
Afbreking: be•las•ting•op•ga•we
Samestelling: belasting + opgawe
Selfstandige naamwoord: belastingopgawe
Meervoud: belastingopgawes
Betekenis:
• 'n Opgawe/ verklaring van belasbare inkomste.
Gebruik:
• Jy moet 'n belastingopgawe indien sodat die inkomstediens kan bepaal of jy meer belasting moet betaal of 'n terugbetaling moet kry.
Afgelei:
• inkomstebelastingopgawe
Vertaling:
Engels: tax return, tax declaration
Nederlands: belastingopgave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|