Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berging
berging [boodskap #145768] Wed, 03 July 2024 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
berging
Afbreking: ber•ging
Samestelling: berg + -ing


Selfstandige naamwoord: berging
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van berg (om weg te bêre).

Gebruik:
• Behoorlike verpakking en berging verhoog die raklewe van produkte.

Afgelei:
• bergingsgeriewe
• bergingsmaatskappy
• bergingsoplossing
• bergingsplek
• bergingswerk
• opberging
• verberging

Vertaling:
Engels: storage, caching
Nederlands: berging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluit-fluit
Volgende onderwerp: brandstofprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:00:09 UTC 2024