fluit-fluit [boodskap #145767] |
Wed, 03 July 2024 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fluit-fluit
Afbreking: fluit-fluit
Bywoord: fluit-fluit
Betekenis:
• Wat besig is om te fluit, dikwels omdat jy gelukkig is.
• (figuurlik) Wat iets sommer maklik en vinnig regkry.
Gebruik:
• Die seun loop fluit-fluit deur die skool se gange.
• Sy het die werk fluit-fluit klaargemaak. Ons het die opponente fluit-fluit gewen.
Vertaling:
Engels: while whistling; easily, quickly
Nederlands: terwijl fluiten; gemakkelijk, snel
Tussenwerpsel: fluit-fluit
Betekenis:
• Uitroep as iets afgehandel is.
Gebruik:
• Fluit-fluit, my storie is uit!
Vertaling:
Engels: all done!
Nederlands: helemaal klaar!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|