uitstaller [boodskap #145764] |
Tue, 02 July 2024 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstaller
Afbreking: uit•stal•ler
Samestelling: uitstal + -er
Selfstandige naamwoord: uitstaller
Meervoud: uitstallers
Verkleinwoord: uitstallertjie
Meervoud van verkleining: uitstallertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets uitstal.
Gebruik:
• Die tentoonstelling het meer as 'n honderd uitstallers gelok.
Sinoniem:
• etaleur
• tentoonsteller
• vertoner
Afgelei:
• vensteruitstaller
Vertaling:
Engels: exhibitor
Nederlands: exposant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|