Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofdokument
hofdokument [boodskap #145762] Di, 02 Julie 2024 09:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofdokument
Afbreking: hof•do•ku•ment
Samestelling: hof + dokument


Selfstandige naamwoord: hofdokument
Meervoud: hofdokumente
Verkleinwoord: hofdokumentjie
Meervoud van verkleining: hofdokumentjies

Betekenis:
• 'n Dokument wat deur 'n hof uitgereik is, of 'n beëdigde dokument wat by 'n hof ingedien is.

Gebruik:
Hofdokumente toon dat daar ook verskeie ander klagte teen die beskuldigde gebring is.

Vertaling:
Engels: court document
Nederlands: rechtbankdocument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondeurgrondelik
Volgende onderwerp: uitstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:11:34 MGT 2024