Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorafdak
motorafdak [boodskap #145758] Ma, 01 Julie 2024 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Huis met 'n motorafdak.
'n Huis met 'n motorafdak.
motorafdak
Afbreking: mo•tor•af•dak
Samestelling: motor + afdak


Selfstandige naamwoord: motorafdak
Meervoud: motorafdakke
Verkleinwoord: motorafdakkie
Meervoud van verkleining: motorafdakkies

Betekenis:
• 'n Afdak waaronder 'n motor geparkeer word.

Gebruik:
• 'n Motorafdak bied minder beskerming as 'n motorhuis, maar is darem beter as niks!

Verwant:
• motorhuis

Vertaling:
Engels: carport
Nederlands: carport

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteenloop
Volgende onderwerp: probleemoplossing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 05:37:38 MGT 2024