Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatmaak
staatmaak [boodskap #145753] Mon, 01 July 2024 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatmaak
Afbreking: staat•maak
Samestelling: staat + maak


Werkwoord: maak staat, staatmaak
Verlede tyd: het staatmaak

Betekenis:
• Om op iets te vertrou.

Gebruik:
• Kan ons op jou ondersteuning staatmaak?

Sinoniem:
• afhang
• reken
• peiltrek
• steun
• stut
• toeverlaat
• vertrou

Verwant:
• staatmaker

Vertaling:
Engels: to rely on
Nederlands: vertrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelukbringer
Volgende onderwerp: gholfdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:57:01 UTC 2024