Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokkertoernooi
sokkertoernooi [boodskap #145746] Sun, 30 June 2024 17:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sokkertoernooi
Afbreking: sok•ker•toer•nooi
Samestelling: sokker + toernooi


Selfstandige naamwoord: sokkertoernooi
Meervoud: sokkertoernooie
Verkleinwoord: sokkertoernooitjie
Meervoud van verkleining: sokkertoernooitjies

Betekenis:
• Reeks sokkerwedstryde waarin sokkerspanne teen mekaar meeding om die beste span te bepaal.

Gebruik:
• Banyana-Banyana het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer.

Vertaling:
Engels: soccer tournament, football tournament
Nederlands: voetbaltoernooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedenk
Volgende onderwerp: snoekerstok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:56:43 UTC 2024