Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedenkwaardig
gedenkwaardig [boodskap #145744] Sun, 30 June 2024 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedenkwaardig
Afbreking: ge•denk•waar•dig
Samestelling: gedenk + waardig


Byvoeglike naamwoord: gedenkwaardig
Vergrotende trap: gedenkwaardiger
Oortreffende trap: gedenkwaardigste
Attributief: gedenkwaardige
Partitief: gedenkwaardigs

Betekenis:
• Wat die moete werd is om te gedenk (te onthou).

Gebruik:
• Die eerste maanlanding was 'n gedenkwaardige dag.

Sinoniem:
• epogmakend
• heuglik
• merkwaardig
• onvergeetlik

Antoniem:
• ongedenkwaardig

Afgelei:
• gedenkwaardigheid

Vertaling:
Engels: memorable, worthy of remembering
Nederlands: gedenkwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berghang
Volgende onderwerp: gedenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:57:25 UTC 2024