Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onskatbaar
onskatbaar [boodskap #145742] Sun, 30 June 2024 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onskatbaar
Afbreking: on•skat•baar
Samestelling: on- + skatbaar


Byvoeglike naamwoord: onskatbaar
Vergrotende trap: onskatbare
Oortreffende trap: onskatbaarste
Attributief: onskatbare
Partitief: onskatbaars

Betekenis:
• Baie waardevol. Waarvan die waarde so hoog is dat skatte nie daarvoor kan betaal nie.

Gebruik:
• 'n Goeie teelbul se waarde is onskatbaar.
• Die onskatbare waarde van vriendskap kan nie in geld uitgedruk word nie.

Sinoniem:
• kosbaar
• onbetaalbaar
• onmeetbaat
• ontelbaar
• onvervangbaar
• onwaardeerbaar
• peperduur
• waardevol

Afgelei:
• onskatbaarheid

Vertaling:
Engels: priceless, invaluable, inestimable
Nederlands: onschatbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noteer
Volgende onderwerp: berghang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:40:49 UTC 2024