Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » triomfeer
triomfeer [boodskap #145739] Sat, 29 June 2024 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
triomfeer
Afbreking: tri•om•feer
Samestelling: triomf + -eer


Werkwoord: triomfeer
Verlede tyd: het getriomfeer

Betekenis:
• Om 'n oorwinning (triomf) te behaal.

Gebruik:
• U het my uit elke benoudheid gered en my oor my vyande laat triomfeer. [Psalms 54:9]

Sinoniem:
• baasraak
• oorkom
• oorweldig
• oorwin
• seëvier
• uitklop
• verslaan
• verower
• wen

Afgelei:
• triomferend
• triomfeerder

Vertaling:
Engels: to triumph
Nederlands: triomferen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandstapel
Volgende onderwerp: hooftema
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:03:46 UTC 2024