Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandstapel
brandstapel [boodskap #145738] Sat, 29 June 2024 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Uitbeelding van Johanna van Arkel se terregstelling op 'n brandstapel.
Uitbeelding van Johanna van Arkel se terregstelling op 'n brandstapel.
brandstapel
Afbreking: brand•sta•pel
Samestelling: brand + stapel


Selfstandige naamwoord: brandstapel
Meervoud: brandstapels
Verkleinwoord: brandstapeltjie
Meervoud van verkleining: brandstapeltjies

Betekenis:
• 'n Hoop hout waarop iets verbrand word (o.a. lyke, misdadigers, ketters, hekse en andersdenkende mense).

Gebruik:
• Die 19-jarige Johanna van Arkel op 30 Mei 1431 op die brandstapel verbrand.

Sinoniem:
• houthoop

Vertaling:
Engels: pile, stake, woodpile
Nederlands: brandstapel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasalskap
Volgende onderwerp: triomfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:33:28 UTC 2024