Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitmekaar
uitmekaar [boodskap #145729] Fri, 28 June 2024 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitmekaar
Afbreking: uit•me•kaar
Samestelling: uit + mekaar


Bywoord: uitmekaar

Betekenis:
• Waarvan die dele los van mekaar is; met 'n tussenruimte; aan stukke.

Gebruik:
• Die paartjie is uitmekaar.
• Die werktuigkundige haal die motor uitmekaar.

Sinoniem:
• afsonderlik
• apart
• uiteen
• vanmekaar

Antoniem:
• inmekaar

Afgelei:
• uitmekaargaan
• uitmekaarhaal
• uitmekaarhou
• uitmekaarjaag
• uitmekaarmaak
• uitmekaarpluk
• uitmekaarskeur
• uitmekaarspat
• uitmekaartrek
• uitmekaarval

Vertaling:
Engels: apart
Nederlands: uit elkaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbreekbaar
Volgende onderwerp: verban
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:05:11 UTC 2024